
Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite
Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R 646.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 646.00
- Lowest seen
- R 421.00
- Highest seen
- R 646.00
- Last change
- R 121.00
- First indexed
- 06 May 2022
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Nuwe alles-in-een handleiding vir voorskoolse aktiwiteite5.0(2) Checked 10 days ago
ViewR 579.00
Loot This listing
Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite
Checked 22 days ago
ViewR 646.00
+R 67.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op n speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met n storie. Dit bevat ook n Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos n varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook n poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDAs (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.