
Nuwe alles-in-een handleiding vir voorskoolse aktiwiteite
Mart Meij
rated at Takealot · checked 10 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 445.00
- Lowest seen
- R 389.00
- Highest seen
- R 579.00
- Last change
- R 134.00
- First indexed
- 13 Nov 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier.
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met ‘n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met ’n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met ’n storie. Dit bevat ook ’n Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos ‘n varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook ’n poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDA’s (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.
What's in the box
1 x Book