
Nuwe alles-in-een huistaal: Graad 3: Onderwysersgids
Nuwe alles-in-een huistaal: Graad 3: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R 481.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 481.00
- Lowest seen
- R 481.00
- Highest seen
- R 481.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Huistaal Onderwysersgids bevat n jaarplan, kwartaalplanne, tydskedules vir n week en daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Dit gee deeglike stap-vir-stap leiding hoe om handskriflesse aan te bied met sinne vir diktee en speltoetse, wys watter werkvel op die CD en watter bladsy in die Leerderboek gebruik moet word en gee leeswenke (met 'n leesboek of Grootboek of die leesles in die Leerderboek). Sigwoorde en spelwoorde word hersien met assesseringstake wat gestipuleer word.
Similar products

Loot
Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal
R 218.00

Loot
Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1: Onderwysersgids
R 365.00

Loot
Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 2: Onderwysersgids + CD
R 481.00

Loot
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1
R 208.00

Loot
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2
R 203.00

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir huistaal : Graad R
4.6(10)R 129.00
−5%Takealot
Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 1 : Graad 1
5.0(9)R 169.00R 178.58