Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)

R 208.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 39.00 at Takealot

Takealot sells it for R 169.00. Compare every offer

Average
R 208.00
Lowest seen
R 127.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 45.00
First indexed
28 Mar 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 1- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Similar products