Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 1 : Graad 1

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 1 : Graad 1

'n Werkboek vir huistaal

R 169.00−5%
5.0(9)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 178.58
Lowest seen
R 115.00
Highest seen
R 195.00
Last change
-R 10.00
First indexed
13 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal. Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in die werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met ’n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou. Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, drukhandskrif en taalwerk in Graad 1. Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reelspasiering, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.?

What's in the box
1 x Book

Similar products