
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
R 222.00
Loot · checked Today
- Average
- R 222.00
- Lowest seen
- R 82.00
- Highest seen
- R 222.00
- Last change
- R 39.00
- First indexed
- 25 Dec 2022
- Vendor
- Loot
Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.



