
Nuwe Alles-in-Een Werkboek: Leer Lees en Skryf vir Graad 3
Nuwe Alles-in-Een Werkboek: Leer Lees en Skryf vir Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Today
- Average
- R 193.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- -R 15.00
- First indexed
- 01 Aug 2022
- Vendor
- Loot
Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 3- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.
Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.
Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank - in druk- en lopende skrif - korrek te skryf.
Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Loot
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Loot
Nuwe alles-in-een wiskunde: Graad 3: Leerderboek

Loot
Nuwe alles-in-een huistaal: Graad 3: Leerderboek

Loot
Nuwe alles-in-een wiskunde: Gr 1: Leerderboek

Loot
Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 3

Loot