
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Huistaal
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek: Ons Doen Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 156.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 112.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 156.00
- Last change
- R 44.00
- First indexed
- 19 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Description
DIE NUWE ALLES-IN-EEN Graad R Werkboek vir Huistaal pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN Graad R Huistaal Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering.
Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN Graad R Leerderboek doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.
Similar products

Loot
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede
R 156.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Leerderboek
R 261.00

Loot
Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal
R 218.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 2 Werkboek
R 184.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 1 Werkboek
R 184.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 3 Werkboek
R 184.00

Loot
Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Graad 3: Leerderboek
R 220.00

Loot
Nuwe alles-in-een eerste addisionele taal: Graad 3: Leerderboek
R 278.00

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir huistaal : Graad R
4.6(10)R 129.00

Loot
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 6
R 225.00

Loot
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 4
R 213.00

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir lewensvaardighede : Graad R
4.8(12)R 129.00