
Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal
Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal - Graad 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound)
R 218.00
Loot · checked Today
- Average
- R 182.43
- Lowest seen
- R 140.00
- Highest seen
- R 260.00
- Last change
- -R 38.00
- First indexed
- 22 Nov 2022
- Vendor
- Loot
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir huistaal : Graad R
4.6(10)R 129.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Leerderboek
R 261.00

Loot
Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Leerderboek
R 220.00

Loot
Alles-in-een huistaal (KABV): Gr R: Leerdersboek
R 182.00

Loot
Nuwe alles-in-een huistaal: Graad 3: Onderwysersgids
R 481.00

Loot
Alles-in-een huistaal (KABV): Gr R: Onderwysersgids
R 420.00

Loot
Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1: Leerderboek
R 219.00

Loot
Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 2: Leerderboek
R 278.00

Takealot
Nuwe alles-in-een voorskoolse aktiwiteitsboek
4.8(29)R 179.00

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Graad 3 Pret met Wiskunde-Werkboek : Graad 3
4.3(3)R 149.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Pret Met Afrikaans
R 174.00