
Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Onderwysersgids
Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 199.00
Loot · checked Today
- Average
- R 193.00
- Lowest seen
- R 177.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 6.00
- First indexed
- 08 Oct 2024
- Retailer
- Loot
Description
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Similar products

Loot
Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Leerderboek
R 220.00

Loot
Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Leerderboek
R 261.00

Loot
Nuwe alles-in-een: Klankboek vir leerders: Grade 3: Leerderboek
R 215.00

Loot
Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal
R 218.00

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Leerderboek
R 261.00