
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Onderwysersgids & CD
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback)
R 225.00
Loot · checked Today
- Average
- R 225.00
- Lowest seen
- R 225.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: Die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Daar word ook verduidelik hoe om die Prentboek- en insidentele lees boeke vir Graad R (1 tot 20) te gebruik wat by die Grootboeke vir Graad R aansluit. Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die volkleur Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel. *Nota: Die Prentboeke is vervang met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks.
