Nuwe Alles­In­Een: Pret met Spel Graad 1

Nuwe Alles­In­Een: Pret met Spel Graad 1

Nuwe Alles­In­Een: Pret met Spel Graad 1 (Afrikaans, Paperback)

R 156.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 122.00
Lowest seen
R 95.00
Highest seen
R 156.00
Last change
R 34.00
First indexed
28 Mar 2022
Retailer
Loot

Description

Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke, asook sig- en spelwoorde op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Stap vir stap voorafriglyne word gegee vir die onderwyser of ouer oor hoe om die speletjies aan te bied.

Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging en aksie – wat ook groot motoriese vaardighede ontwikkel – onderrig word, sal die kind in Graad 1 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander maak kinders én ouers en onderwysers lus om te spel.

Dié werkboek vir Graad 1 gee in besonder aandag aan die leer van die verskillende klanke, en die lees en skryf van woorde wat dié klanke bevat. Die eerste 180 hoëfrekwensie-sigwoorde word geoefen.

Similar products