Onbeskryflik

Onbeskryflik

R 179.00
4.9(19)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 226.00
Lowest seen
R 179.00
Highest seen
R 309.00
Last change
R 10.00
First indexed
30 Mar 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Onbeskryflik

    4.9(19) Checked Yesterday

    R 179.00

    View
  • Loot

    Onbeskryflik

    Checked 3 days ago

    R 257.00

    +R 78.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer.

Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

- Skrywer is ’n internasionaal bekende pastor 

- Pak die wetenskap op ’n Christen-manier aan 

- Pragtige kleurillustrasies

- Moet-weet-feite en lekker eksperimente maak dit interessant vir nuuskierige kinders

Similar products