
Ontdek in Afrikaans: Google Gou (OO-Klank) & Museum Besoek (UU-Klank)
Ontdek in Afrikaans: Google Gou (OO-Klank) & Museum Besoek (UU-Klank) (Afrikaans, Paperback)
R 10.00
Loot · checked Today
- Average
- R 20.71
- Lowest seen
- R 8.00
- Highest seen
- R 49.00
- Last change
- R 39.00
- First indexed
- 17 May 2024
- Vendor
- Loot
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks
• Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.
• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.
• Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte
• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.
