Op Soek Na Saartjie

Op Soek Na Saartjie

Op Soek Na Saartjie - Lagenhoven Se Geheime Liefde (Afrikaans, Paperback)

R 367.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 284.00
Lowest seen
R 284.00
Highest seen
R 367.00
Last change
R 83.00
First indexed
15 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ’n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as ’n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek  oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.’n Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal.

Similar products