
Paddington 2
Paddington 2 - Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal; Paddington by die dieretuin (Afrikaans, Hardcover)
R 241.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 191.00
- Lowest seen
- R 191.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 02 Nov 2023
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Hierdie is n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin) Paddington die beertjie uit Donker Peru en sy vriend besoek n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom n groot verrassing. Op n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?. Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: Troeteldiere word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!. Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wereld al vir meer as vyf dekades.
Similar products

Loot
Paddington 2: The Movie Storybook
R 109.00

Loot
The Adventures of Paddington: The Missing Marmalade Sandwich
R 349.00

Loot
Paddington Pop-Up London: Movie tie-in
R 680.00

Loot
A Bear Called Paddington
R 365.00

Loot
Paddington
R 322.00

Loot
4.50 from Paddington
R 475.00

Loot
Paddington Goes To Town
R 300.00

Loot
Favourite Paddington Stories
R 361.00

Loot
Paddington's Post
R 475.00

Loot
Paddington's Christmas Post
R 475.00

Loot
More about Paddington
R 246.00

Loot
Paddington Abroad
R 300.00