-pdpxl.jpg)
Paddington 2
Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal; Paddington by die dieretuin
Takealot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 175.00
- Lowest seen
- R 175.00
- Highest seen
- R 175.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Hierdie is 'n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin). Paddington - die beertjie uit Donker Peru - en sy vriend besoek 'n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder.
Hierdie is 'n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin) Paddington - die beertjie uit Donker Peru - en sy vriend besoek 'n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom 'n groot verrassing. Op 'n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?. Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: "Troeteldiere" word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie 'n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!. Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wereld al vir meer as vyf dekades.
What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
Paddington And The Christmas Surprise
−15%Amazon
Paddington Little Library: A Set of Board Books Featuring the Movie Star Bear in London
−15%Amazon
Paddington: The Original Story of the Much-Loved Bear from Peru
Takealot
Paddington Out and About - A Pop-up Book

Loot
Paddington at the Carnival
Takealot
Paddington's Easter Egg Hunt

Takealot
A Bear Called Paddington

Loot
Paddington and the Grand Tour

Loot
Paddington Goes for Gold

Loot
Paddington at St Paul's

Loot
A Bear Called Paddington

Loot