
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 422.00
Loot · checked Today
- Average
- R 388.60
- Lowest seen
- R 331.00
- Highest seen
- R 454.00
- Last change
- -R 47.00
- First indexed
- 29 Jan 2025
- Vendor
- Loot
Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wereld van multimediatekste betree – ons bied ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan. Die leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk; volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop; te fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas; volledige onderrigplanne vir elke tweeweeklikse module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op “Lees” te kliek en die dokumente uit te speel vir die onderwysersleer. Ook volkleur plakkate! Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Huistaal
R 481.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids
R 369.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
R 323.00

Takealot
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Kabv): Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 12: Leerdersboek Gr 12: Onderwysersgids & CD
5.0(1)R 395.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal
R 285.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV): Gr 7: Leerdersboek
R 369.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leerdersboek
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leerdersboek
R 448.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leerdersboek
R 374.00

Loot
Almal verstaan Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids
R 619.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids
R 344.00

Loot
Afrikaans sonder grense: Gr 10: Onderwysersgids
R 230.00