Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Eeerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Eeerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Eeerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)

R 347.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 294.00
Lowest seen
R 240.00
Highest seen
R 347.00
Last change
R 53.00
First indexed
19 May 2023
Retailer
Loot

Description

Geintegreerde Taalteks Graad Afrikaans Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoe ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar 'n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek. Geniet hierdie piekfyn leerervaring!

Similar products