
Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Leerderboek
Eerste addisionele taal
Takealot · checked 9 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 319.00
- Lowest seen
- R 319.00
- Highest seen
- R 319.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Takealot Cheapest
Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Leerderboek
Checked 9 days ago
ViewR 319.00
Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Eeerste Addisionele TaalChecked 21 days ago
ViewR 347.00
+R 28.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Geintegreerde Taalteks Graad Afrikaans Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer.
Geintegreerde Taalteks Graad Afrikaans Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoe ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar 'n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek. Geniet hierdie piekfyn leerervaring!
Similar products

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Leerderboek

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks: Gr 10 Onderwysersgids Huistaal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geïntegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Huistaal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 10 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerede Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal

Loot
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 7 Onderwysersgids & CD

Takealot