
Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Leerderboek
rated at Takealot · checked 15 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 359.00
- Lowest seen
- R 359.00
- Highest seen
- R 439.00
- Last change
- R 80.00
- First indexed
- 26 Jan 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei.
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: vir begrip en pure genot interessante tekste lees; in verskillende sosiale situasies kommunikeer; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik; heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie ...Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk.
Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! "Mandelarylaan se stories" is 'n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure. Geniet 'n Piekfyn-leerervaring!
Similar products

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Leerderboek

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks: Gr 10 Onderwysersgids Huistaal

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids

Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Leerderboek
Takealot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (Kabv): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Onderwysersgids Gr 6: Onderwysersgids

Takealot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (Kabv): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 12: Leerdersboek Gr 12: Leerdersboek
4.0(1)
Takealot
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 9: Leesboek Gr 9: Leesboek
5.0(1)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek
5.0(4)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Leerderboek
5.0(3)Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leerderboek

Takealot