
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Huistaal
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 481.00
Loot · checked Today
- Average
- R 481.00
- Lowest seen
- R 352.00
- Highest seen
- R 481.00
- Last change
- R 73.00
- First indexed
- 12 Jan 2024
- Vendor
- Loot
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: vir begrip en pure genot interessante tekste lees; in verskillende sosiale situasies kommunikeer; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik; heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie . . . Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! “Mandelarylaan se stories” is ’n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure. Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal
R 422.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
R 323.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leerdersboek
R 374.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leerdersboek
R 448.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leerdersboek
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV): Gr 7: Leerdersboek
R 369.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal
R 285.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal
R 317.00

Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek
5.0(4)R 229.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek
R 301.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek
R 308.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek
R 317.00