
Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 7: Leerdersboek
Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 7: Leerdersboek - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 19 days ago
- Average
- R 290.00
- Lowest seen
- R 202.00
- Highest seen
- R 357.00
- Last change
- R 18.00
- First indexed
- 05 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 7: Leerdersboek5.0(1) Checked 15 days ago
ViewR 269.00
Loot This listing
Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 7: Leerdersboek
Checked 19 days ago
ViewR 290.00
+R 21.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:
• verskeie stories en inligtingstekste lees
• visuele tekste krities interpreter en verduidelik
• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies
• hardoplees en toespraak lewer
• aandagtig en krities na inligting en stories luister
•taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik
•transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.
Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
Similar products

Takealot
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 9: Leesboek Gr 9: Leesboek
5.0(1)
Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek

Takealot
Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 8: Leerdersboek

Loot
Piekfyn Afrikaans

Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 10: Leerdersboek
5.0(1)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek
5.0(4)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids
5.0(1)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leesboek
5.0(1)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Leesboek
5.0(1)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Leerderboek
5.0(3)
Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Leerderboek

Takealot