
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek
Eerste addisionele taal
rated at Takealot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 179.00
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 229.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 25 Jun 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder.
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.
Similar products

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leerdersboek

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Huistaal

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek

Loot