Piekfyn Afrikaans

Piekfyn Afrikaans

Piekfyn Afrikaans - Graad 4 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)

R 258.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 29.00 at Takealot

Takealot sells it for R 229.00. Compare every offer

Average
R 230.00
Lowest seen
R 125.00
Highest seen
R 321.00
Last change
R 28.00
First indexed
27 Mar 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.

Similar products