
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R 369.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 330.00
- Lowest seen
- R 255.00
- Highest seen
- R 418.00
- Last change
- -R 41.00
- First indexed
- 10 Mar 2023
- Retailer
- Loot
Description
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur; te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese take, asook A2-grootte plakkate en idiome Ons weet die Piekfyn Afrikaans-sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis beskikbaar te stel.
Similar products

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek
R 276.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek
R 345.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leerdersboek
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal
R 422.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek
R 302.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek
R 301.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek
R 308.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV): Gr 7: Leerdersboek
R 369.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leerdersboek
R 374.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leerdersboek
R 448.00