
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R 359.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 305.00
- Lowest seen
- R 262.00
- Highest seen
- R 359.00
- Last change
- R 54.00
- First indexed
- 21 Nov 2023
- Retailer
- Loot
Description
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; n CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
Similar products

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Onderwysersgids
R 369.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids
R 369.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids
R 359.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal
R 422.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Huistaal
R 510.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Onderwysersgids & CD
R 422.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerede Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal
R 510.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 7 Onderwysersgids & CD
R 394.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal
R 405.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leesboek
R 246.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek
R 317.00