
Piekfyn Afrikaans
Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
R 269.00
Loot · checked Today
- Average
- R 225.44
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 316.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 16 Aug 2022
- Vendor
- Loot
Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en n liefde vir lees te kweek. Geniet n piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek
R 276.00
Takealot
Afrikaans+
4.8(16)R 305.00

Takealot
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek
5.0(4)R 229.00

Loot
Afrikaans Plus
R 441.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids
R 369.00
Takealot
Leo (Afrikaans)
4.9(278)R 209.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal
R 317.00

Loot
Platinum Afrikaans
R 314.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek
R 301.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek
R 302.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek
R 317.00

Loot
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek
R 345.00