Reading is Easy: Die geheime kissie : Grade 6

Reading is Easy: Die geheime kissie : Grade 6

Die Geheime Kissie

R 109.00

Takealot ยท checked 18 days ago

View at Takealot
Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
18 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Marja, haar broer Pierre en 'n vriend kamp in 'n grot in die berge. Marja ontdek 'n lee kissie. Maar dis nie 'n gewone houtkissie nie. Dit kom Marja eers agter toe hulle by die huis is...
Marja, haar broer Pierre en 'n vriend kamp in 'n grot in die berge. Marja ontdek 'n lee kissie. Maar dis nie 'n gewone houtkissie nie. Dit kom Marja eers agter toe hulle by die huis is... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products