
Reg In Die Middel Van Nerens
Reg In Die Middel Van Nerens (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 138.00
- Highest seen
- R 193.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 14 Sep 2023
- Retailer
- Loot
Description
Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar ’n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal heeltemal in ’n onbekende stukkie van die wêreld.
Dit word ’n stryd van oorlewing teen die natuur en teen homself



