Skool vir Talente 3: Derde Periode
Skool vir Talente 3: Derde Periode - Monsterspore! (Afrikaans, Paperback)
R 188.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 188.00
- Lowest seen
- R 188.00
- Highest seen
- R 211.00
- Last change
- -R 13.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Vendor
- Loot
Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!
Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken dit daar is 'n monster op die eiland?
Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken dit daar is 'n monster op die eiland?