
Skool Vir Talente
Skool Vir Talente - Tweede Periode: Kragonderbreking (Afrikaans, Paperback)
R 188.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 188.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 188.00
- Last change
- R 1.00
- First indexed
- 27 Feb 2024
- Vendor
- Loot
In die tweede boek in die reeks hou die kosskool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet.
Alva en haar vriende wil baie graag wen, maar vreemde kragonderbrekings plaas die groot premieraand in gevaar.
Kan die vriendegroep betyds uitvind wie verantwoordelik is? En sal die geheimsinnige kennisgewingbord weer help om lig op die duisternis te werp?


