Skorpio - Afrikaans

Skorpio - Afrikaans

Afrikaans

R 265.00
4.9(107)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

3 offers · 3 retailers

Save R 62.50 at Amazon

Amazon sells it for R 202.50. Compare every offer

Average
R 254.81
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 299.00
Last change
R 10.00
First indexed
12 Dec 2025
Retailer
Takealot
  • Amazon Cheapest

    Skorpio

    5.0(25) Checked 11 days ago

    R 202.50

    View
  • Takealot This listing

    Skorpio - Afrikaans

    4.9(107) Checked 3 days ago

    R 265.00

    +R 62.50

    View
  • Loot

    Skorpio

    Checked Yesterday

    R 335.00

    +R 132.50

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Benny Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . 'n blote ongeluk, of koelbloedige moord?

En op 'n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof 'n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word 'n liggaam in die wrak gevind. Griessel en Cupido moet ondersoek instel, en dit is 'n morsige saak, want dit het op die eiendom van 'n welbekende glans-egpaar gebeur . . . en die man is klaarblyklik "'n egosentriese, wraaksugtige megalomaan wat kontakte het om sulke dinge te laat gebeur".

Om dinge selfs interessanter te maak, sweer 'n plaaswerker hoog en laag hy het 'n vlieënde piering gesien, net enkele sekondes voor die ontploffing . . .

Die gewildste skrywer in Afrikaans, met 'n langverwagte roman wat sy lesers se tone sal laat krul van plesier.

What's in the box
1 x Book