Skorpio

Skorpio

R 202.50
5.0(25)

rated at Amazon · checked 11 days ago

View at Amazon

3 offers · 3 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 218.02
Lowest seen
R 202.50
Highest seen
R 218.02
Last change
-R 15.52
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind . . . Read more