Skryf Afrikaans Van A Tot Z

Skryf Afrikaans Van A Tot Z

Skryf Afrikaans Van A Tot Z - Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers (Afrikaans, Paperback, 3de Hersiene Uitgawe)

R 420.00

Loot · checked 20 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 330.00
Lowest seen
R 279.00
Highest seen
R 420.00
Last change
R 90.00
First indexed
10 Jun 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).

Dié stylgids:

  • wys talle verskillende taalverwante keuses uit
  • wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
  • bevat ’n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van ’n huisstylgids
  • fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk

SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.