Skryf Afrikaans van A tot Z
Die Essensiële Gids vir Taalgebruikers (heruitgawe)
R 514.00
4.0(1)
View at Takealot rated at Takealot · checked 8 days ago
- Average
- R 265.00
- Lowest seen
- R 265.00
- Highest seen
- R 514.00
- Last change
- R 249.00
- First indexed
- 26 Jun 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017). SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.