Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 (Afrikaans Huistaal)

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 (Afrikaans Huistaal)

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)

R 126.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 11.00 at Takealot

Takealot sells it for R 115.00. Compare every offer

Average
R 129.00
Lowest seen
R 81.00
Highest seen
R 129.00
Last change
-R 3.00
First indexed
08 Aug 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling

- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Similar products