
Slimkoppe vaardighede taal en spelling : Graad 3
Afrikaans huistaal
Takealot · checked 10 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 105.00
- Highest seen
- R 105.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer.
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.


