
Sober
Sober - 'n Praktiese Gids Na Vryheid Van Verslawing (Paperback)
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 224.50
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 234.00
- Last change
- -R 19.00
- First indexed
- 07 Aug 2023
- Retailer
- Loot
Description
Verslawing is ’n breinversteuring wat die verslaafde kompulsief afhanklik maak van nadelige, maar lonende stimuli. Tog is daar hoop op bevryding. Hierdie boek fokus op alkoholmisbruik en verskillende tipes verslawing word ook bespreek. Die skrywer lei die leser met behulp van feite en motivering tot herkenning, en uiteindelike erkenning op die pad na soberheid en oorwinning. Pienaar is ’n psigiater en terapeut wat vir meer as dertig jaar in die veld van verslawing werk. Sy kennis, ervaring en innige empatie maak van hom ’n onbetwisbare kenner op hierdie gebied.
Willie tree in eerlike gesprekke met die leser om die stigma en mites van afhanklikheid te besweer en die ware feite omtrent afhanklikheid te verduidelik.


