- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 239.00
- Highest seen
- R 239.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 09 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Menige individue en gesinne worstel onder die swaar juk van verslawing wat verwoesting saai. Met Sober: ’n Praktiese gids na vryheid van verslawing bied professor Willie Pienaar hoop vir almal wat in die strik van verslawing vasgevang is. Verslawing is ’n breinversteuring wat die verslaafde kompulsief afhanklik maak van nadelige, maar lonende stimuli. Tog is daar hoop op bevryding. Hierdie boek fokus op alkoholmisbruik en verskillende tipes verslawing word ook bespreek. Die skrywer lei die leser met behulp van feite en motivering tot herkenning, en uiteindelike erkenning op die pad na soberheid en oorwinning.
Pienaar is ’n psigiater en terapeut wat vir meer as dertig jaar in die veld van verslawing werk. Sy kennis, ervaring en innige empatie maak van hom ’n onbetwisbare kenner op hierdie gebied. Willie tree in eerlike gesprekke met die leser om die stigma en mites van afhanklikheid te besweer en die ware feite omtrent afhanklikheid te verduidelik.

What's in the box
1 x Sober - 'n Praktiese gids na vryheid van verslawing
Similar products

Loot
Garry Sobers: My Autobiography
R 497.00

Loot
The Sober Truth
R 512.00

Loot
The Unexpected Joy of Being Sober Journal
R 429.00
Takealot
The Twelve Steps For Agnostics: How to get happily sober without a belief in God
R 299.00

Loot
The Sober Curious Reset
R 577.00

Loot
The Alcohol Experiment
R 366.00

Loot
Not Drinking Tonight
R 694.00

Loot
We Are the Luckiest
R 538.00

Takealot
The Unexpected Joy of Being Sober
5.0(2)R 229.00

Loot
Tired of Thinking About Drinking
R 656.00

Takealot
Sober is the New Black: A Then and Now Account of Life Beyond Booze
R 415.00
Takealot
Quit Alcohol. You Have Been Brainwashed
R 205.00