Speurder Kwaaikofski: Omnibus 3
R 155.00
4.9(9)
View at Takealot rated at Takealot · checked 11 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 158.39
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 179.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 30 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers.

Hierdie keer krap ’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga se luukse motor beskadig het en hy beland boonop in die kollig op die verhoog . . .