Stories Van Die See

Stories Van Die See

Stories Van Die See (Afrikaans, Hardcover)

R 320.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 263.00
Lowest seen
R 263.00
Highest seen
R 320.00
Last change
R 57.00
First indexed
19 May 2023
Retailer
Loot

Description

Stories van die see is 'n versameling seestories van regoor die wereld – van “Hans en die gaatjie” in Haarlem tot die seevoelnesplukkers Adhi en Sinta in die Ooste. Maar daar is ook heelwat plaaslike verhale oor die Birkenhead-bevel, “Die Vlieende Hollander”, Die Alibama, Wolraad Woltemade, die Gat-in-die-Muur by esiKhaleni waar die watermense jou kom haal, “Die spoke van Jutteneiland”, “Adamastor en die Kaap van Storms” en die skaapwagtertjie van Macassar wat Sjeg Joesoef se graf tussen die duine gevind het. Stories van die see bevat verwerkings van The Little Mermaid en die verhaal van Prinses Elisa en haar elf swane-broers, asook die Weskusboer Koos Malgas wat sy robvrou se vel gesteel het. En natuurlik kul Hasie vir soutwaterkrokodil. Saam met die pragtige illustrasies van Marjorie van Heerden sal Stories van die see 'n klein lesertjie wegvoer na 'n magiese seestoriewereld.

Similar products