Stories Vir Die Siel
Stories Vir Die Siel - Inspirerende Kortverhale (Afrikaans, Paperback)
R 281.00
Loot · checked Today
- Average
- R 281.00
- Lowest seen
- R 259.00
- Highest seen
- R 281.00
- Last change
- R 22.00
- First indexed
- 27 Sep 2025
- Vendor
- Loot
Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaar sit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe te laat besin, en jou wegvoer na ander tye en plekke.
Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale is ’n unieke versameling van kortverhale en saamgestel uit bydraes van bekende skrywers, asook verskeie debuutskrywers. Laasgenoemde het deelgeneem aan die LUCA kortverhaalkompetisie wat daarop gerig was om aspirantskrywers blootstelling te gee.
Die resultaat is ’n verskeidenheid van uiteenlopende stories wat om geloof wentel met die doel om hoop en lig vir die leser te bring.
In Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale skuur debuutskrywers skouers met gevestigde name soos dié van Maretha Maartens, Bettina Wyngaard, Jeanette Ferreira, Elsa Winckler, Stefaans Coetzee, Louise Viljoen, Elize Parker, Tertius Janse van Rensburg, Hannes Barnard, Jeanette Stals, Malene Breytenbach, Jaco Versfeld, Alexa Steyn en Lizelle von Wielligh.

Loot
Stories
R 880.00

Loot
Die Einde van die Storie
R 294.00

Loot
Angel Stories
R 346.00
Takealot
Die Groot Storiebybel
R 169.00
Takealot
Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 1
5.0(1)R 109.00
Takealot
Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 2
R 109.00

Loot
Sea Stories
R 439.00

Loot
Sea Stories
R 689.00

Loot
Dierestories 3
R 199.00

Amazon
Disney: 365 Stories
4.6(953)R 490.00

Loot
Pet Stories
R 272.00

Loot
Stamstories
R 450.00