Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale

Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale

R 285.00

Takealot · checked 15 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 4.00 at Loot

Loot sells it for R 281.00. Compare every offer

Average
R 285.00
Lowest seen
R 285.00
Highest seen
R 285.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Stories Vir Die Siel

    Checked 2 days ago

    R 281.00

    View
  • Takealot This listing

    Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale

    Checked 15 days ago

    R 285.00

    +R 4.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaar sit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin, en jou wegvoer na ander tye en plekke. Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale is 'n unieke versameling van kortverhale en saamgestel uit bydraes van bekende skrywers, asook verskeie debuutskrywers. Laasgenoemde het deelgeneem aan die LUCA kortverhaalkompetisie wat daarop gerig was om aspirantskrywers blootstelling te gee. Die resultaat is 'n verskeidenheid van uiteenlopende stories wat om geloof wentel met die doel om hoop en lig vir die leser te bring. In Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale skuur debuutskrywers skouers met gevestigde name soos die van Maretha Maartens, Bettina Wyngaard, Jeanette Ferreira, Elsa Winckler, Stefaans Coetzee, Louise Viljoen, Elize Parker, Tertius Janse van Rensburg, Hannes Barnard, Jeanette Stals, Malene Breytenbach, Jaco Versfeld, Alexa Steyn en Lizelle von Wielligh.

Similar products