
Suid-Afrikaanse Vrykorps Van Duits-Suidwes-Afrika
Suid-Afrikaanse Vrykorps Van Duits-Suidwes-Afrika (Afrikaans, Paperback)
R 102.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 65.00
- Lowest seen
- R 65.00
- Highest seen
- R 102.00
- Last change
- R 37.00
- First indexed
- 22 Feb 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die geskiedenis rondom die Vrykorps en hul alliansie met die Duitse Koloniale Troepe in Duits-Suidwes-Afrika is om verskeie redes interessant maar die belangrikste hiervan is waarskynlik die feit dat dit die eerste en enigste keer in die geskiedenis was dat Boere hul vaderland, Suid-Afrika, binnegeval het en Boer teen Boer geveg het. Hierdie boek vertel die Vrykorps se storie vanaf hul ontstaan tot hul ontbinding en word toegelig met n lys van al die Vrykorpslede, die wapens wat hulle gebruik het, hul range en gedetailleerde inligting oor hul aktiwiteite en die veldslae waaraan hulle deelgeneem het.
