
Suid-Afrikaanse Vrykorps Van Duits-Suidwes-Afrika
Takealot · checked 18 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 59.00
- Lowest seen
- R 59.00
- Highest seen
- R 59.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
'n Boek oor 'n unieke stuk geskiedenis wat hom tydens die Eerste Wereldoorlog afgespeel het: 'n onafhanklike vegeenheid binne die Duitse Imperiale Koloniale Troepe wat die Rebellie in Suid-Afrika ondersteun het deur teen die Unie-Verdedigingsmag te veg.
Die geskiedenis rondom die Vrykorps en hul alliansie met die Duitse Koloniale Troepe in Duits-Suidwes-Afrika is om verskeie redes interessant - maar die belangrikste hiervan is waarskynlik die feit dat dit die eerste en enigste keer in die geskiedenis was dat Boere hul vaderland, Suid-Afrika, binnegeval het en Boer teen Boer geveg het. Hierdie boek vertel die Vrykorps se storie vanaf hul ontstaan tot hul ontbinding en word toegelig met 'n lys van al die Vrykorpslede, die wapens wat hulle gebruik het, hul range en gedetailleerde inligting oor hul aktiwiteite en die veldslae waaraan hulle deelgeneem het.