2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 129.87
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 170.00
- Last change
- R 4.00
- First indexed
- 09 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Is ’n witmuis nog ’n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ’n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ’n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.