
Superheroes Vlieg Net Saans
Superheroes Vlieg Net Saans (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe)
R 178.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 155.00
- Lowest seen
- R 138.00
- Highest seen
- R 178.00
- Last change
- R 23.00
- First indexed
- 31 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Description
Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.