
- Average
- R 39.00
- Lowest seen
- R 29.00
- Highest seen
- R 73.00
- Last change
- R 19.00
- First indexed
- 19 Aug 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat ’n kort, prettige storie wat help om kinders se leesvaardighede te ontwikkel, asook aktiwiteite om begrip en woordeskat speel-speel vas te le.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelike illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
Leer lees met Tippie die olifant (Vlak 2) 17: Tippie en die fluit

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat

Loot
Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 4 Boekstel: Leer My Lees Reeks

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2)10: Tippie en die braai

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 5: Tippie en die uil
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 2): Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe)

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen

Loot