Tippie doen Wiskunde, Boek 1: Ontdek in die huis
Tippie doen Wiskunde, Boek 1: Ontdek in die huis (Afrikaans, Paperback)
R 75.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 60.00
- Lowest seen
- R 49.00
- Highest seen
- R 75.00
- Last change
- R 15.00
- First indexed
- 11 May 2023
- Retailer
- Loot
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.